Ek het myself bederf en iets vir myself bestel vir Kersfees, Saterdag aand laat, tot my verbasing is dit nou net by my deur afgelewer!! You guys totally rock!!! En die heerlike roos geur hang deur my huis! Baie baie dankie. My Kersfees is gemaak -  Julle rock al die pad!!