Baie dankie vir julle goeie diens en aflewering.

Baie dankie vir die pragtige verpakking van die geskenk dit is baie spesiaal.

Ek sal verseker weer van jullie diens gebruik maak en julle by my vriende aanbeveel.